Magzter Gold (Sitewide Promotion)
Weg! (Digital)

Weg! (Digital)

1 Issue, February - March 2021

Also available on
Zinio Unlimited logo
1-month free trial

Get unlimited access to this article, this issue, + back issues & 5,000+ other magazines.

Renews at just $8.99/month after trial.

Cancel anytime.
Learn more

Die Overberg se oogappel

Villiersdorp lê tussen vrugteboorde aan die voet van die Blokkopberg. Hier tref jy boere én kunstenaars aan, en daarmee saam ’n onwaarskynlike samevloeiing van tradisie en kreatiwiteit. Kom drentel ’n paar dae deur die akkerlanings.
Die Overberg se oogappel
Vir die meeste mense lyk Villiersdorp na net nóg ’n stillerige dorpie in die Overberg. Maar, besef ek terwyl ek oor die Theewaterskloofdam se wal soontoe ry, die inwoners verkies dit só. Want die oomblik wanneer ’n geluksalige plek ontdek word, gaan dit verlore... Ja-nee, Villiersdorp wil onder die radar bly. Indien jy op ’n kaart ’n kring om Franschhoek, Grabouw, Caledon, Worcester en McGregor trek, lê Villiersdorp omtrent in die middel daarvan. Die bou van die Theewaterskloofdam in 1979 het aan die dorp ’n eiesoortige, koeler mikroklimaat gegee soortgelyk aan die Elginvallei (wat nader aan die see lê). Vrugteboerdery gedy dus hier – die pakstore begroet jou aan die rand van dorp: Betko, Arbeidsvreugd, Ideafruit... Oestyd is in die somer en dan is die dorp in rep en roer:…
You're reading a preview of
Weg! (Digital) - 1 Issue, February - March 2021

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.