Tuis (Digital)

Tuis (Digital)

1 Issue, September 2017

kos & drank

Dis Erfenismaand – tyd om ons onmiskenbare plaaslike geure te vier!
kos & drank
DEUR DIE BLARE Ons het dié pragtige Mint-keramiekware deur Thia de Vos by vanjaar se KAMERS/Makers in die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad raakgesien (dié mediumgroot bord kos R165); kry nog pragkopies by mintcreatinghome.co.za. SKERP KALANT! Skerpmaker vir wortellinte sny R149,95, pylones.co.za Verbreed jou horisonne Johanne 14 (R275, Quivertree) deur die kosskrywer Hope Malau is ’n fantastiese toevoeging tot jou resepteboekversameling. Die tradisionele resepte is met soveel liefde gemaak, dit voel of die kos van die bladsye af wil spring! Die boek gee ’n blik op die township-lewe en is ’n viering van kultuur, lewenskrag, samesyn en familie – alles rondom die kostafel, natuurlik. Die resepte wissel van ou gunstelinge soos melktert, “crunchies” en chakalaka tot spesiale skeppings soos beeslewer met potbrood en wat jy alles met ’n varkkop kan maak. Toe, probeer gerus…
You're reading a preview of
Tuis (Digital) - 1 Issue, September 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.