Tuis (Digital)

Tuis (Digital)

1 Issue, September 2017

Ludwig se rooshoekie

Die rooskenner Ludwig Taschner gee wenke vir vingersnoei en sê hoe jy jou grond se gehalte kan verbeter.
Ludwig se rooshoekie
V: Ek het ’n agapant wat tussen my ‘Knysna’- rose groei, maar die rose sukkel taamlik met dopluise en vaar nie baie goed nie. Is die agapant die skuldige? Rose sukkel gewoonlik om mee te ding met plante wat ’n vlakker wortelstelsel het, want daardie plante absorbeer die voedingstowwe en water voor dit by die rose se wortels uitkom. En wanneer van die roos se blare in die skadu van ’n ander plant groei, word fotosintese weens die gebrek aan sonlig onderdruk sodat die wortels nie genoeg voeding kry nie en wyer en dieper moet groei op soek na water en voeding. Grawe die agapant uit, asook enige ander plante wat die roos se groei belemmer; dit sal outomaties die grond belug en help dat water tot by die roos se…
You're reading a preview of
Tuis (Digital) - 1 Issue, September 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.