Tuis (Digital)

Tuis (Digital)

1 Issue, September 2017

Tuindagboek

Vier Nasionale Boomplantweek: Plant ’n boom ter ere van ’n geliefde, of skenk een aan ’n skool of instansie.
Tuindagboek
Take vir September Deur Kay Montgomery 1 Die begin van die tuinier se jaar Hoewel die lente amptelik eers op 22 September begin, vier tuiniers dit gewoonlik al van die 1ste af. Dis ’n seisoen van vars briesies en langer dae, nuwe blare en broos blomknoppe, ’n pragtige vertoning van delikate pastel-en ryk, lewendige kleure. Dis nie net die visuele oorvloed van die lente wat genot verskaf nie, maar die geure ook. Staan nader as jy die soet parfuum van pers en roomwit narsings, freesias, pronkertjies en vilette wil geniet; die blomme van die verbleikblom (Brunfelsia), treursalie (Buddleja auriculata) en Septemberklokkie (Rothmannia globosa) versprei weer hul geure wyd en syd. Vul oop kolle in jou tuin met kleurryke jaarplante en meerjariges; kyk wat blom by tuinsentrums. 2 Plant ’n boom Die eerste week van September is Nasionale…
You're reading a preview of
Tuis (Digital) - 1 Issue, September 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.