Tuis (Digital)

Tuis (Digital)

1 Issue, September 2017

ELKE druppel tel!

Dis nou belangriker as ooit om die grondbeginsels van gryswater en reënwater te verstaan; ons beantwoord jou vrae.
ELKE druppel tel!
Gryswater V Wat is gryswater? A Gryswater is gebruikte water uit baddens, storte, wasbakke en wasmasjiene. Dit sluit nie water uit die toilet of kombuis in nie. V Moet ek bio-afbreekbare skoonmaakmiddels gebruik as ek my tuin met gryswater natlei? A Baie mense sê hul gras en plante vaar beter vandat hulle gryswater gebruik. Baie plante – buiten suurliewende plante soos asaleas, Begonias, katjiepierings, hibiskusse, kamelias en varings – hou van gryswater se alkaliese aard. Ongelukkig kan gryswater fosfate en soute in jou grond laat opbou, wat nadelig vir jou tuin kan wees. Gebruik bio-afbreekbare skottelgoedseep en waspoeier wat fosfaat- en soutvry is; vermy ook vloeibare versagter omdat dit chemikalieë bevat. As jy nie altyd sulke produkte kan gebruik nie, moet jy een keer per week jou tuin spoel met reënwater uit jou opvangtenk. Gebruik munisipale water…
You're reading a preview of
Tuis (Digital) - 1 Issue, September 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.