Tuis (Digital)

Tuis (Digital)

1 Issue, September 2017

Vra vir JJ

Vra vir JJ
Bessies vir die voëls Albin en Sanet Bowler van Kaapstad skryf Ons het ’n pragtige lantana in ons tuin en die voëls smul te heerlik aan die bessies. Ons is bekommerd dat dit dalk giftig is; is daar rede tot kommer? JJ antwoord Jou plant is ongelukkig die indringer Lantana camara. Dis ’n Kategorie 1b-indringer in Suid-Afrika, wat beteken jy kan vervolg word as dit op jou erf groei. Die plant is ’n probleem omdat dit met inheemse spesies meeding en hulle uiteindelik vervang, wat nadelig is vir die biodiversiteit van natuurlike ekostelsels. Die hele plant is giftig vir mens en dier en die blare veroorsaak velirritasies. Besoek invasives.org.za vir nog inligting. Vir ’n bietjie skadu Albie van Zyl van Kaapstad skryf Ek het onlangs ’n huis in Kaapstad se noordelike voorstede gekoop. Die…
You're reading a preview of
Tuis (Digital) - 1 Issue, September 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.