Tuis (Digital)

Tuis (Digital)

1 Issue, September 2017

Strooikussings 101

Van sagte blommotiewe tot helder geometriese patrone – werk kreatief met vorms, motiewe en groottes wanneer jy kussings kies.
Strooikussings 101
’n Eklektiese keuse van kussings en tekstiele gee dié alledaagse rusbank hope persoonlikheid. #1Klassik en modern sy aan sy Kussings met ’n klassieke, botaniese patroon en een met breë strepe werk verrassend goed saam met ’n Afrika-deken en die moderne lap op die koffietafel in Jane Linley-Thomas van Durban se TV-kamer. Die koraalkleur wat in al die tekstiele herhaal word, skep samehorigheid – dis die geheim wat die mengsel van motiewe en patrone laat werk. #2Een motief, verskillende groottes Wanneer jy blommotiewe in dieselfde sagte palet meng, hou dit interessant deur die grootte van die motief op die onderskeie kussings af te wissel. As die kussings boonop verskillende groottes en vorms het, is dit des te mooier, soos op dié stoep van Liesl Rheeder. #3 Herhaal ’n kleur Geometriese patrone is treffend, en kussings is ’n…
You're reading a preview of
Tuis (Digital) - 1 Issue, September 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.