Tuis (Digital)

Tuis (Digital)

1 Issue, September 2017

KOEL EN kalm ...

James en Gail Tinsley se huis van yskaspanele is ’n skoner, groener gebou met uitstekende isolering!
KOEL EN kalm ...
Wie woon hier? Gail en James Tinsley WAAR Vishoek GROOTTE 59m Dié boumetode is vir my fantasties – jy kan die openinge vir die deure en vensters verander, al staan die mure al! – James Toe Gail en James Tinsley vier jaar gelede hul huis op ’n erf met ’n skerp helling in Vishoek bou, het James die geleentheid gesien om ’n droom uit sy kinderdae te bewaarheid. James, wat Fish Hoek Refrigeration by sy pa oorgeneem het, het nog altyd daarvan gedroom om ’n kothuis van yskaspanele te bou – en daar was net mooi genoeg ruimte op hul erf vir ’n kompakte eenslaapkamerplekkie. Klink dit gek? Dink weer. Koelkamers is perfek geïsoleer met uitstekende termiese eienskappe regdeur die jaar. Dis ook water-en klankdig, en die boumetode is vinnig, skoon en kostedoeltreffend –…
You're reading a preview of
Tuis (Digital) - 1 Issue, September 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.