Tuis (Digital)

Tuis (Digital)

1 Issue, September 2017

BLYPLEK IN ’N blikhuis

’n Uitgebreide kreatiewe familie se behoefte aan blyplek het hulle ’n besonderse huis laat bou.
BLYPLEK IN ’N blikhuis
Ons het die deure net so ongeverf gelos om die gevoel van die vraghouers te behou. Ons hou van dié ruwe element met die oorspronklike nommers daarop. – Marinda Wie woon hier? Willie en Marinda Turvey WAAR Modimolle, Limpopo GROOTTE 208mMarinda Turvey van Modimolle wou nog altyd ’n huis bou wat “anders” is. Toe maak sy so – met vier ou skeepsvraghouers! “Toe my dogter, Semona, in 2014 haar gemeenskapsjaar as arbeidsterapeut by die hospitaal in Modimolle moes doen, het ons die ‘Blikhuis’ hier op ons plaas gebou as blyplek vir haar en haar gesin,” verduidelik Marinda. Hoewel die bouwerk nie sonder uitdagings was nie, is daar een ding waarvoor sy baie dankbaar is: Geen munisipale goedkeuring was nodig vir hul projek nie, want dis op ’n plaas! “Ek bedryf ’n trou-venue, Tsekama, reg oorkant die…
You're reading a preview of
Tuis (Digital) - 1 Issue, September 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.