Tuis (Digital)

Tuis (Digital)

1 Issue, September 2017

ons lesers sê

Skryf aan ons by Tuis/Ons lesers sê, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur e-pos na redakteur@tuis.co.za. Gesels saam by tuis.co.zaof facebook.com/ tuistydskrif,of volg ons op Instagram by @TuisHomeMag.
ons lesers sê
WENBRIEF Nuwe begin René Schoeman van Springs skryf Ek is mal oor jul tydskrif en kan elke maand skaars wag vir die nuwe uitgawe. Onlangs, ná my egskeiding, het ek na ’n huurhuis getrek – een sonder ’n kombuis! Maar toe maak ek ’n plan, want ek sien kans vir enigiets: Met R103 se hout en wiele, ’n blad wat ek present gekry het, oorskietverf en handvatsels van my eie besigheid, L’Avenir, het ek ’n ou kas omgetower in iets wat ek nou elke dag met trots gebruik. So maak jy mooi met min Olga Kruger van Kimberley skryf Ek woon in ’n ou herehuis wat in 1933 deur ’n meesterbouer as trougeskenk vir sy dogter gebou is. Sedert 2013, toe ek die plek gekoop het, is ek stadig maar seker besig om…
You're reading a preview of
Tuis (Digital) - 1 Issue, September 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.