Tuis (Digital)

Tuis (Digital)

1 Issue, September 2017

Hallo

Hallo
My vriendin Esté het ’n fotoagentskap. Onlangs soek ek foto’s vir ’n storie oor die moets en moenies van strooikussings, en stuur vir haar ’n e-pos. Sy het ’n mopshond met die naam Vincent. Die eerste foto wat ek kry, is die een links, met die onderwerpreël: “’n Goeie voorbeeld van die moenies”. Vincent is ’n liewe dier, maar ek moet vir Esté gelyk gee: So wydsbeen oor ’n strooikussing is darem nie ideaal nie. Marian, ons kreatiewe redakteur, gee wel goeie raad oor die hoe en wat van strooikussings op bl. 66; as ’n mens dit reg gebruik, gee dit behoorlik lewe aan ’n vaal vertrek. Doen jy dit verkeerd, wel, beland dit op die vloer en word dit dalkies lêplek vir die hond ... So tussendeur die aanmekaarsit van dié uitgawe…
You're reading a preview of
Tuis (Digital) - 1 Issue, September 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.