Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat
Book

Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat

(Write a Review)
Paperback
$18.88
Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die "monster" van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom vir die eerste keer ontmoet. Hoe versoen sy die man "met die sagte stem" met die mens wat Prime Evil gedoop is? Di boek skets 'n prentjie van 'n intelligente, komplekse mens. Dit belig nie net De Kock se keuses nie, maar ook die onlangse Suid-Afrikaanse verlede op 'n openbarende, soms skokkende manier.
Paperback
$18.88
© 1999 – 2024 DiscountMags.com All rights reserved.