Weg!: Stapgids Digital Back Issue Cover

Weg!: Stapgids (Digital)

About Weg!: Stapgids

Vanjaar se stapgids is weer propvol voorstelle wat jou sal help om ná die tyd van inperking in die buitelug te kom. Is jy ’n stapgroentjie? Kies een van ons dagstappe, of doen ’n slenterstaproete in die Sederberg, die Baviaanskloof of langs die pragtige strande in die Oos-Kaap. Het jy lus vir ’n groter uitdaging? Gaan stap in die Naukluft-woestyn, of deurkruis die Kruger – te voet! Ons wys vir jou lekker naweekstaproetes in jou omgewing, neem jou na Suicide Gorge en Kilimandjaro, en verken van die ongerepste, asemrowendste dele van die Drakensberg. Jy het nou genoeg op die rusbank gelê en TV kyk! Kry vandag nog jou eksemplaar van Weg! Stapgids en verken jou nuwe vryheid!


The number of issues included in a magazine subscription (frequency) is subject to change without notice. Additional double issues may be published, which count as 2 issues. Applicable sales tax will be added. Offer void in Vermont. Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the particular issue depicted. Your subscription will include the most recent issue once your subscription begins. Magazine covers are the property of the publisher. This site is not officially affiliated with, associated with, or endorsed by Weg!: Stapgids or the publisher.