WegRy Roetes wat Roep Digital Back Issue Cover

WegRy Roetes wat Roep Magazine (Digital)

About WegRy Roetes wat Roep

WegRy se 2013-tydskrif is ’n 128 bladsy lange kaartgids, wat gegrond is op die 24 roetes wat saam die tydskrif verskyn het as die Roetes wat Roep-reeks. Hierdie toeganklike, beskostigbare bestemmings wat op heelwat mense se 4x4-wenslys is, sluit van Suider-Afrika se beste agterpaaie in. Die omvattende besprekings sal ’n uitbreiding wees van die oorspronklike roetes wat die afgelope drie jaar verskyn het. By elke roete verskyn ’n volledige kaart, bespreking van die roete, raad oor wat jy kan verwag, wanneer om te gaan en blyplek – dis eintlik alles wat jy sal nodig hê om jou toer te beplan. By elke roete verskyn ook een of meer roetevoorstelle.


The number of issues included in a magazine subscription (frequency) is subject to change without notice. Additional double issues may be published, which count as 2 issues. Applicable sales tax will be added. Offer void in Vermont. Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the particular issue depicted. Your subscription will include the most recent issue once your subscription begins. Magazine covers are the property of the publisher. This site is not officially affiliated with, associated with, or endorsed by WegRy Roetes wat Roep or the publisher.