Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, November 2017

Gebou in ’81, slaggereed vir vandag

Hulle was maar bra skepties toe hulle die advertensie vir die 1981-model Fleetline 1 sien. Maar vandag is Alex en Isabel Clark van Pretoria dankbaar hulle het tog maar gery en gaan kyk.
Gebou in ’81, slaggereed vir vandag
“Ons is afgetree en goed vertroud met woonwaens en kampering, maar weens gesondheidsredes moes ons ’n ruk lank laaglê. Dinge het egter beter begin gaan en ons het besluit ons is nog lank nie klaar gekamp nie. Dit was tyd om weer te begin rondkyk vir ’n woonwa. Hier teen Oktober laasjaar sien ons ’n advertensie vir ’n 1981-model Jurgens Fleetline 1. ’n Handelaar in Boksburg wil hom vir R25000 van die hand sit. Ons is eers huiwerig om spesiaal van Pretoria na Boksburg te ry om na die Fleetline te gaan kyk… hoe goed kan die toestand van ’n 36-jarige woonwa dan nou wees? Ons bel die verkoopsman, en nadat ons met hom gesels het, besluit ons om tog maar te gaan kyk. Wat ’n aangename verrassing! Die wa is pragtig, goed…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, November 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.