Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, November 2017

(Brand)stof tot nadenke

Al die een gehoor van die Parmantige Samaritaan, die knorrige kleuter, die moeilike mamma en ’n la-a-a-ang 13,9 km op die R44 Gordonsbaai toe? Pieter Redelinghuys vertel die storie...
(Brand)stof tot nadenke
Ons idilliese langnaweek op die kusdorpie Franskraal kom eers die Maandagoggend tot ’n einde. Soos enige knap beplanner het ek vooraf vir dié eerste werkdag van die week verlof aangevra. Dus geen haas huis toe nie. Sondagaand kon ons vir oulaas nog ietsie op die kole gooi en ’n windlose laatnag op die stoep van die huurhuis sit en ons verkyk aan die ooraanbod van sterre. Stadsjapies kén mos nie so iets nie. Skuins ná tien die oggend val ons in die pad. Ons terugtog word haarfyn beplan, want met ’n kleuter van nét duskant 3 jaar is dié soort beplanning van kardinale belang. “So,” sê my vrou met die vertrekslag, “as alles voorspoedig verloop, is ons so kwart voor elf op Hermanus, en teen daai tyd behoort hy in droomland te wees.…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, November 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.