Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, November 2017

Bonnievale se blinklywe roep

Slaan kamp op teenaan die Breërivier, ontmoet die kapenaar en ontdek die geskiedenis van kunsvlieghengel in Suid-Afrika.
Bonnievale se blinklywe roep
NUUT OP DIE RAK South African Fishing Flies Deur Peter Brigg en Ed Herbst Hengel is so oud soos die mensdom self, en maniere om visse te vang is legio. ’n Mieliepit aan ’n hoek kan ’n karp op die rivier- of damwal beteken, terwyl gekleurde kunsaas ’n lokval kan wees vir die mees uitgeslape swartbaars. Maar visse soos forel en geelvis verg ’n fyner kuns: kunsvlieghengel. Kunsvlieghengel in Suid-Afrika het ’n kleurryke geskiedenis, en in South African Fishing Flies , wat pas op die rak verskyn het, word die leser teruggeneem na waar dit begin het. Dis ’n hengelmetode wat al meer as ’n eeu met ons is, en tans is daar ’n geskatte 100 000 kunsvlieghengelaars in die land wat ’n groot verskeidenheid aas gebruik. Die boek fokus spesifiek op die kunsvlieg, en…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, November 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.