Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, November 2017

Dis nou silhoeëtpret!

Neem die sonsondergang af soos ’n pro.
Dis nou silhoeëtpret!
Vyf jaar gelede, in my eerste “Fotomechanic”-rubriek wat in die destydse WegRy gepubliseer is, het ons na ’n uitstekende sonsakfoto van Chris van der Merwe gekyk. Dit was ’n toneel wat Chris by die Choberivier vasgevang het waar ’n trop olifante en buffels een laatmiddag kom suip het. Dié soort foto’s bly nou maar eenmaal mooi, maar om ’n ordentlike foto van ’n sonsondergang te neem is nie altyd so maklik nie. Hier is drie nuttige wenke. 1 Maak die swart nóg donkerder ’n Sonondergang se lig wissel van helder tot donker, wat beteken daar’s ’n sterk kontras. Gewoonlik sien jy die donker voorwerp of twee in die voorgrond en die son as helder kol agter. In die verstellings waar die kamera die beligting vir jou kies – soos die Automatic-, Program- (P) of Aperture…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, November 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.