Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, November 2017

Alles in die haak

’n Sleepstang is heelwat meer as die silwer bol waaraan ’n mens die woonwa haak. Ons maak ’n draai by Brink Towing Systems en kyk wat behels dit om ’n stang te maak.
Alles in die haak
Die heel belangrikste onderdeel aan jou voertuig wanneer jy ’n woonwa sleep, is sekerlik die sleepstang. Dit lyk dalk na ’n eenvoudige storie – dis mos die bolgedeelte waaraan ’n mens die wa haak – maar daar is heelwat meer as wat die oog kan sien. Die grootste deel van die stang sit weggesteek agter die buffer. Motorvervaardigers bestee groot geld aan die ontwikkeling van hulle produkte se padhouvermoë, betroubaarheid en dinge soos brandstofverbruik en beter kraglewering. Maar sodra jy ’n haak aan ’n voertuig vasbout en iets sleep, beïnvloed dit al dié belangrike eienskappe regstreeks. Daarom word stange in samewerking met motorvervaardigers ontwerp sodat dit nié jou ryding se vermoë beïnvloed nie. Brink Towing Systems is ’n internasionale maatskappy – die moedermaatskappy is in Nederland en daar’s ook ’n vervaardigingsaanleg in…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, November 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.