Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, November 2017

’n Plek om jou kop neer te lê

Ons almal weet hoe belangrik dit is om éérs jou bed op te slaan voor jy met ’n koue lafenis langs die kampvuur gaan sit. Met ’n ordentlike kampmatras is dié takie sommer in ’n japtrap afgehandel.
’n Plek om jou kop neer te lê
Daar is vier basiese vereistes vir ’n suksesvolle kampervaring: Jy moet gemaklik kan sit, jy het plek nodig waarop jy goed kan neersit, jy moet kan sien wat jy doen wanneer die son sak, en jy moet ’n goeie nagrus kry. Die meeste kampeerders sal saamstem dié vier dinge is belangrik om ’n kamp behoorlik te geniet. Met die res – goed soos ligging, geriewe en doendinge – kan jy ’n plan maak. Van die vier is die plek waar jy jou kop neerlê, waarskynlik die heel belangrikste. As jy wakker word ná ’n slegte nagrus, gaan jy sukkel om die res van die dag jou humorsin te behou. Die lewe is net soveel makliker met ’n ordentlike kampmatras. Ons het op 13 van hulle gaan skuinslê om dit vir jou makliker te…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, November 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.