Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, November 2017

Byderwetse brauibykosse

Slaan dié smaaklike bykosse sommer daar in die kampterrein aan mekaar – en maak genoeg sodat julle die volgende dag wéér daaraan kan weglê.
Byderwetse brauibykosse
AARTAPPEL-EN-AVOKADOSLAAI Waar’s die mayonnaise? ’n Aartappelslaai sonder mayonnaise? Ja! Jy kan die sous in die kampterrein maak en met ’n vurk fyndruk en meng, maar dis tog romeriger as jy dit in ’n versapper glad pols – maak die sous dus die aand voor jy ry en gooi dit by die kamp oor die slaai. Jy benodig (genoeg vir 6) 4 mielies 2 rooi soetrissies 1 kg aartappels 1 avokado ½ koppie Bulgaarse jogurt (of gebruik karringmelk) 1 koppie fyngekapte koljanderblare 1 knoffelhuisie, gerasper 1 rooi brandrissie, fyngekap (of gebruik 1 teelepel rissiesous) sap van ½ suurlemoen of lemmetjie sout en swartpeper na smaak Só maak jy 1 Braai die mielies en soetrissies oor die kole tot dit geskroei en plek-plek swart is. Sit die soetrissies in ’n plastiekbakkie of -sak, laat dit afkoel en sweet, en trek dan die skilletjies af. Skraap die pitjies uit…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, November 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.