Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, November 2017

Kleiner, ligter... Meer skop!

Nissan se nuwe Navara het nog skaars hier by ons aangeland of hy spog met twee internasionale toekennings op sy kerfstok. Ons haak ’n woonwa en gaan kyk waaroor die bohaai gaan.
Kleiner, ligter... Meer skop!
“As ek in die mark was vir ’n dubbelkajuitbakkie, sou ek beslis die nuwe Navara oorweeg.” In die hoogs mededingende dubbelkajuitbakkiemark moet vervaardigers wakker slaap om seker te maak hulle bied aan kopers ’n groot verskeidenheid. Dit sluit ’n wye reeks enjins in – van kragtige 2 ℓ-dieselenjins tot die dorser en ewe sterk 4 ℓ-V6-petrol-enjins. Anders as ’n dekade of wat gelede slaan dieselenjins vandag die kitaar. En dit val netjies in slepers se kraal, want dié enjins het nie net beter sleepkrag onder die enjinkap nie; hulle is ook ekonomieser. Die nuwe Navara is beskikbaar met drie enjinkeuses waarvan ons in Suid-Afrika in dié stadium net die een te siene kry: die 2,3 ℓ-diesel, wat tussen die 2,5 ℓ-petrol- en 2,5 ℓ-dieselenjin lê. Dít wat saak maak Omdat daar net een enjinkeuse…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, November 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.