Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, November 2017

Vergeet van raas op

Skaars twee uur van Kaapstad af, knus teen die oewer van die Breërivier en gekamoefleer deur ’n werkende plaas, lê ’n juweel van ’n kampterrein weggesteek.
Vergeet van raas op
Musiek vorm ’n groot deel van ons lewe – g’n wonder ’n mens sien so baie mense met oorfone op die trein, bus en selfs by die werk nie. Elkeen van ons het spesiale liedjies vir spesifieke tye: wanneer die klubspan met rustyd agter is, wanneer jy en jou geliefde vir ’n kersligete aansit, of wanneer dit tyd is om te skoffel by die jaarlikse familiesaamtrek. Daarom kyk ’n mens twee keer na die streng “Geen musiek”-beleid terwyl jy die bevestigingsbrief lees wat die Rivierplaas-kampterrein vir jou stuur. Rivierplaas is die Hugo-familie se intieme kampterrein sowat 20 km suidoos van Worcester. Dis ’n werkende plaas, maar die Hugo’s het ongeveer vier dekades gelede besluit die natuurlike bos langs die rivier is ’n uitstekende plek om ’n tent staan te maak. Hulle het…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, November 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.