Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, November 2017

In die spoor van die rivier

Suid-Afrika is ’n waterarm land, en droë rivierlope is ’n algemene gesig. Vir 4x4-entoesiaste is dié lang linte sand ’n speelplek waar die spore wat agterbly, elke somer deur die reënseisoen uitgevee word.
In die spoor van die rivier
In ’n droë rivierloop in die Mopanidistrik, diep in die noorde van Limpopo, staan14 Nissan Patrols en luier. Die manne skud gretig mekaar se hand terwyl die vroue drukkies uitdeel. “Jis, ou maat, lanklaas gesien! Hoe gaan dit met jou?” weerklink die gemoedelikheid teen die rivierbedding se hoë walle. Terwyl die grootmense groet en gesels, kom ’n paar seuns uit verskillende voertuie te voorskyn met grafies en begin ywerig sandkastele en paaie in die riviersand bou. Klink 14 voertuie vir jou na baie? Dis skaars die helfte van die groep avonturiers wat vanjaar bymekaargekom het vir die Nissan Patrol-forum se “River Trip”. Die res is al besig om iewers in die rivierloop te speel. Dis ’n jaarlikse gebeurtenis, en op dié kletsforum is daar weke voor die tyd groot opgewondenheid. Kort voor lank is al…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, November 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.