Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, November 2017

Met die intrapslag

Nadat ons laasmaand vir die BT-50 ’n pensplaat opgesit het, bly ons aandag aan die onderkant: Vandeesmaand kry hy twee sterk treeplanke.
Met die intrapslag
Ons rus elke maand op dié blad ons langtermyntoetsmotor, ’n splinternuwe Mazda BT-50 3.2 4x4 SLE-bakkie (dubbelkajuit, outomaties), met ’n nuwe veldrymodifikasie toe. Ons het nou al vir hom ’n stel BF Goodrich T/A-bande, ’n staalagterbuffer, bosbreker, wenas én ’n pensplaat opgesit – en vandeesmaand kry hy ’n stel treeplanke. Hoekom treeplanke? Ons het verlede maand die pensplaat aangebring om die belangrike dele van jou 4x4 – dinge soos die verkoeler, ewenaar, oliepan en oordraratkas – te beskerm. Jou bakwerk bly egter kwesbaar vir klippe wat opskiet, en om hierteen beskerming te bied het jy ’n stewige stel treeplanke nodig. Die BT-50 kom wel met ’n stel treeplanke uit, maar dis van sagte aluminium gemaak en bout aan die motor se bakwerk vas. Dis die geval met die meeste bakkies en sportnutsvoertuie se…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, November 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.