Weg! Ry & Sleep (Digital)

Weg! Ry & Sleep (Digital)

1 Issue, November 2017

Kuga lig sy kop

Die tweede geslag Kuga is al drie jaar met ons, en daai onsmaaklike besigheid toe hulle aan die brand geslaan het, lê nog vars in die geheue. Kyle Kock kyk of die Kuga sy gewildheid kan terugwen.
Kuga lig sy kop
Ford het ’n moeilike jaar agter die rug met heel-party kopers wat vertroue in die maatskappy verloor het nadat amper 50 Kugas op eie bodem uit die bloute aan die brand geslaan het. Nou, nege maande en drie herroepings later, lyk dit of die ergste vure doodgeslaan is. Buitelangs As jy ’n aanhanger van die vorige model se voorkoms was, hoef jy nie bekommerd te wees nie, want die ontrimpeling is darem nie té dramaties nie. Die seskantige sierrooster wat ’n Ford-kenmerk geword het, word meestal behou met slegs geringe veranderinge aan die basiese vorm. Die hoofligte is effens breër gemaak terwyl die agterligte heeltemal herontwerp is. Die grootste verandering is dat jy nou ’n groter keuse van wiele het. Die wielgroottes wissel van 17” tot 19”, onderhewig aan ’n spesifieke model…
You're reading a preview of
Weg! Ry & Sleep (Digital) - 1 Issue, November 2017

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.