About Maklik met Marinda
Maklik met Marinda se heerlike resepte is nou vir die eerste keer beskikbaar in ’n pragtige glanspublikasie. Daar’s voorgeregte, hoofgeregte met skaap, bees en vark, bykosse en nageregte. Marinda Engelbrecht sê sy kook sonder fieterjasies en tierlantyntjies en almal kan haar kos maak. Haar resepte het begin lewe kry omdat haar kinders wou weet hoe maak sy di’e of daai en toe moes sy vir die eerste keer alles begin neerskryf wat sy al die jare so uit haar kop gemaak het. So as jy wonder hoe sy haar kits-Kerskoek of sjokoladetert met net vier bestanddele maak, of daardie romerige bloukaashoender wat deftig genoeg is vir gaste of die pragtige kerkvenster-varklies, skaf nou haar Maklik met Marinda-kookboek aan. Hier is byna 80 van haar maklikste, geurigste resepte.
The number of issues included in a magazine subscription (frequency) is subject to change without notice. Additional
double issues may be published, which count as 2 issues. Applicable sales tax will be added. Offer void in Vermont.
Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the particular issue
depicted. Your subscription will include the most recent issue once your subscription begins. Magazine covers are
the property of the publisher. This site is not officially affiliated with, associated with, or endorsed by
Maklik met Marinda or the publisher.