Lééf (Digital)

Lééf (Digital)

1 Issue, November 2016

Also available on
Zinio Unlimited logo
1-month free trial

Get unlimited access to this article, this issue, + back issues & 5,000+ other magazines.

Renews at just $8.99/month after trial.

Cancel anytime.
Learn more

Carpe Diem! Wat sou die wêreld wees sonder onderwysers wat ons leer om die lewe met albei hande aan te gryp?

Carpe Diem!  Wat sou die wêreld wees sonder onderwysers wat ons leer om die lewe met albei hande aan te gryp?
“En wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie” KOLOSSENSE 3:23 ‘Ek prys hard, ek spreek saggies aan’ KATHARINA DIE GROTE Klein skooltjie, groot hart In die vrugbare Koovallei naby Montagu lê die Laerskool Koo. Hierdie besonderse skool, wat in 2015 sy 80ste bestaansjaar gevier het, is die hartklop van die gemeenskap. Met sy leerlingtal van ongeveer 40 staan die skooltjie ook nie terug vir enige groot skool nie. Ek blaai deur Kollig, die skool se Koo-rantjie. Dis veel meer as ’n skoolkoerant of jaarblad. Dis ’n familiekoerant met skoolnuus. Wat opval, is die gelukkige kinderstemme wat uit die blaaie opklink. Anine Burger, ouer suster van twee van die Kooleerlinge, sê: “Ek was nooit self in die skool nie, maar…
You're reading a preview of
Lééf (Digital) - 1 Issue, November 2016

DiscountMags is a licensed distributor (not a publisher) of the above content and Publication through Zinio LLC. Accordingly, we have no editorial control over the Publications. Any opinions, advice, statements, services, offers or other information or content expressed or made available by third parties, including those made in Publications offered on our website, are those of the respective author(s) or publisher(s) and not of DiscountMags. DiscountMags does not guarantee the accuracy, completeness, truthfulness, or usefulness of all or any portion of any publication or any services or offers made by third parties, nor will we be liable for any loss or damage caused by your reliance on information contained in any Publication, or your use of services offered, or your acceptance of any offers made through the Service or the Publications. For content removal requests, please contact Zinio.

© 1999 – 2025 DiscountMags.com All rights reserved.