About Huisgenoot Koeke
Soek jy die volmaakte koek vir ’n teepartytjie, skoolfunksie of ’n spesiale geleentheid? Vir Huisgenoot se 100 Beste Resepte: Koeke 2014 het ons lesers se lekkerste koekresepte uitgesoek. Daar’s iets vir elkeen: Of jy nou maklike teebrode, laagkoeke, kolwyntjies, sjokoladekoeke, wortelkoeke, kaaskoeke of selfs ’n troukoek of twee wil prakseer – ons het dit alles vir jou in een tydskrif bymekaargesit. Daar is selfs ’n hoofstuk oor koeke met ’n gesonde kinkel, asook ’n paar fantasie-skeppings wat jou gaste na hul asem sal laat snak. Kry jou eksemplaar, kies jou resepte en begin sommer nou bak! Category: Special Interest
The number of issues included in a magazine subscription (frequency) is subject to change without notice. Additional
double issues may be published, which count as 2 issues. Applicable sales tax will be added. Offer void in Vermont.
Magazine covers are used for illustrative purposes only and you may not receive a copy of the particular issue
depicted. Your subscription will include the most recent issue once your subscription begins. Magazine covers are
the property of the publisher. This site is not officially affiliated with, associated with, or endorsed by
Huisgenoot Koeke or the publisher.